Inteligro | Trusted Intelligent Crop Solutions
Inteligro | Trusted Intelligent Crop Solutions
Enabling growers to achieve better yields

Aartappelmot (Phthorimaea operculella) is ‘n moeilike plaag om te beheer en kan beduidende ekonomiese verliese vir aartappelboere veroorsaak. Tog het Sandveld-boere langtermyn-sukses behaal in die bestuur van hierdie plaag, danksy hierdie innoverende projek.